Weefselsoute vir kinders – Margaret Roberts

by BookPlaza (Verified)

R150.00

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is

1 in stock

  • Book Information
  • Seller Details
  • Description
  • Reviews (0)

Book Information

Book Author

Margaret Roberts

Binding

Softcover

Publisher

Struik Nature

Published Date

2014

Condition

Like New (LN)

Condition Description

The book is in unread condition. All orders are processed promptly and carefully packaged

ISBN-13

9781775841449

Weight (grams)

260

Shipping Weight (grams)

460

BookPlaza (Verified)

The independent online bookseller with own buying-and-selling operations. Based in Joburg.

Description

In hierdie boek, ’n opvolger van “Weefselsoute vir Heilsaamheid,” fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog.

Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit.

Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder

Reviews

There are no reviews yet.


Be the first to review “Weefselsoute vir kinders – Margaret Roberts”