‘N Nuwe Aarde – Eckhart Tolle

by BookPlaza (Verified)

R220.00

Ons het elkeen die krag om ‘n verskil te maak. ‘n Nuwe Aarde begin by jou. Eckhart Tolle begin waar hy met The Power of Now opgehou het en bied die geestelike agtergrond waarmee enige iemand sy of haar eie lewe – en dus die wereld – beter en betekenisvoller kan maak

1 in stock

  • Book Information
  • Shipping
  • Seller Details
  • Description
  • Reviews (0)

Book Information

Book Author

Eckhart Tolle

Binding

Softcover

Publisher

Naledi

Published Date

2008

Condition

Like New (LN)

Condition Description

A new unread and unused condition

ISBN-13

9780620424714

Weight (grams)

530

Shipping Weight (grams)

730

 

The Courier Guy (door to door)


 

Pargo


 

PostNet Courier (counter to counter)


 

Post Office


 

Speed Services Couriers (Post Office)


The buyer's own courier/shipping company

BookPlaza (Verified)

The independent online bookseller with own buying-and-selling operations. Based in Joburg.

Description

Ons het elkeen die krag om ‘n verskil te maak. ‘n Nuwe Aarde begin by jou. Eckhart Tolle begin waar hy met The Power of Now opgehou het en bied die geestelike agtergrond waarmee enige iemand sy of haar eie lewe – en dus die wereld – beter en betekenisvoller kan maak. Tolle verpletter moderne idees oor die ego en menslike aansprake, die self en die gemeenskap, en stel die vrees wat oor ons almal hang, aan die kaak. Hy toon aan hoe ons elkeen deur ‘n reeks eenvoudige, lewensbevestigende stappe geluk en gesondheid kan vind: Om die self as hersenskim te verstaan; Om verder as die ego te gaan; Die geheim van geluk; Om te leer hoe om op te hou om die verlede te dra; Ontdek die vreugde van wees. Berei jouself voor op ‘n verstommende reis na selfverligting namate ‘n Nuwe Aarde die hersenskimme waarvolgens ons leef, ontmasker en ‘n nuwe grondslag vir geestelikheid en selfverbetering bied

ISBN-10: 0-620-42471-0

ISBN-13: 978-0-620-42471-4

Reviews

There are no reviews yet.


Be the first to review “‘N Nuwe Aarde – Eckhart Tolle”